Liezl & Francois | Wedding | Le Bac

Liezl & Francois | Wedding | Le Bac

Liezl & Francois got married at Le Bac Estate located just outside Paarl in the Western Cape. It was a beautiful first day of spring and love was blooming all around! Spring is the most awaited season of the year. It is when nature enters into its festival mode....
Cronje Familie

Cronje Familie

Baie geluk met ouma Deliana se 60ste se verjaarsdag!!   Dit was so lekker om die oggend in Stellenbosch saam met hierdie lekker groep mense te spandeer! Van kleinkinders tot oupa grootjie. Dankie vir al die lekker-lag oomblikke en heerlike koffie na die fotosessie.  ...
Reghard de Wet | Newborn Shoot

Reghard de Wet | Newborn Shoot

Reghard is gebore op 13 April en was slegs 13 daggies oud toe hy sy eerste fotosessie gedoen het! Hierdie klein mannetjie was regtig stroopsoet en het nou en dan gelimlag vir die kamera! Hy is so pragtig!!! Baie dankie aan die De Wet gesin dat ek julle weer voor my...