Engagements/Couples


Aluvé & Sergio | Matric Farewell

Aluvé and Sergio looked stunning for Swartland High School’s matric farewell on the 27th of September in Malmesbury. I hope the two of you had a great evening, made lots of memories and danced the night away! Enjoy the sneak peek of their session.  

Aluve_Sergio_Matric_farewell_swartland_high_school_malmesbury_anke_photography

Janine & Pieter | Engaged 1

Janine and Pieter got engaged and they are planning to tie the knot in 2019! I am looking forward to sharing your special day with you.   Enjoy the sneak preview and make sure to “like” my page to see more photos soon!

Janine_Pieter_Engagement_Shoot_Oudtshoorn_Anke_Photography

Alizca & Werner | Curro Matric Farewell

Alizca and Werner looked stunning for Alizca’s matric farewell on Wednesday night. I just loved the detail on her dress and the soft material worked very well in the windy West Coast! I hope you had an awesome night! Enjoy the sneak peek of their photo session.

Alizca_Werner_Curro_Langebaan_Matric_Farewell_Anke_Photography

An-chri & Danie | Matriekafskeid

An-chri en Danie was pragtig opgetof vir hulle matriekafskeid op 25 Augustus 2018! Ek hoop julle het ‘n asemrowende aand gehad by Hoërskool Bellvillese matriekafskeid. Nie eers die koue wind en nat weer kon dié twee se opgewondenheid demp nie!   Geniet die voorsmakie van hul fotosessie.

An-chri_Dawie_Matric_Farewell

Karla & Tiaan | Matriekafskeid

Karla en Tiaan het pragtig gelyk vir hul matriekafskeid op 25 Augustus 2018! Dit was ‘n nat en koue dag in die Kaap, maar hierdie twee het breed geglimlag vir die foto’s! Ek hoop julle het ‘n onvergeetlike aand gehad.   Geniet solank die voorsmakie van hul fotosessie!

Karla_Tiaan_Matric_Farewell

Nicol & Magdel | Matriekafskeid 1

Nicol en Magdel het pragtig gelyk vir Hoërskool Dirkie Uys se matriekafskeid op 8 Augustus! Dankie dat ek in hierdie spesiale oomblikke kon deel. Geniet die voorsmakie van hulle fotosessie!

Nicol_Magdel_Matric_Farewell_La_Dolce_Vita_Moorreesburg_Anke_Photography

Amor | Matric Farewell

Amor attended Schoonspruit Secondary School’s matric farewell on the 8th of August. You looked absolutely amazing and I hope that you had a blast at the dance. Enjoy the sneak peek!  

Amor_Dian_Matric_Farewell_Malmesbury_Anke_Photography

Michael & Robin | Engagement Shoot | Silo District

Michael and Robin got engaged on the 27th of December and they are planning to tie the knot in December 2018. We took to the streets of Cape Town for their engagement session. I just loved shooting at this location – the industrial look is one of my favourites! Enjoy their session!

Robin_Michael_Engagement_Shoot_Waterfront_Cape_Town

Louwna & Stefan | Engaged

Louwna & Stefan got engaged last year and they are planning to get married in September 2018. It was a cool, rainy day in Oudtshoorn, so we decided to do something different for their engagement shoot. Thank you to Café Brule in Oudtshoorn for allowing us to shoot at their street-side café. I am looking forward to your wedding day! Enjoy the sneak peek of their engagement session.

Stefan_Louwna_Coffee_Shop_Lifestyle_Engagement_Shoot_Anke_Photography

Leanne & Jan-Jurie | Verloof

“Jy is die kunswerk teen die mure van my hart” Leanne en Jan-Jurie het verlede jaar verloof geraak en trou in September vanjaar. Baie geluk met julle verlowing en mag julle trou dag meer en beter wees as wat julle ooit van kon droom! Ek het die pad gevat na De Rust en wat ‘n lekker ervaring was dit nie! Wanneer jy verby al die plaashuisies en plaaswinkeltjies ry oppad […]

Jan-Jurie_Leanne_Engagement_Shoot_De_Rust_Anke_Photography

Stefan & Jeanette | engagement shoot 2

Stefan and Jeanette got engaged last year and they are getting married in February 2018! They decided to do the engagement shoot at the breathtaking Bainskloof Pass near Wellington. We got up just after 03h00 on a stunning Sunday morning, drove off to Wellington and took a beautiful drive up the pass to get the perfect spots for their photos. We watched the sun rise while exploring the landscapes. Congratulations again! I am […]

Stefan_Jeanette_Engagement_Shoot_Bainskloof_Pass_Anke_Photography

Schalk & Lana | Verloof

Schalk en Lana het in Junie 2017 verloof geraak en is baie opgewonde om in Desember 2018 die knoop deur te haak! Ek sien so uit om julle groot dag vas te vang op kamera. Julle is ‘n pragtige paartjie en ek weet sommer jul troue gaan asemrowend wees. Geniet die voorsmakie van hul verlowingsfoto’s!

Schalk_Lana_Enagement_Shoot_Martine_Wedding_Venue_Paarl_Anke_Photography

Meyer & Bi-Bi | Verloof

Meyer en Bi-Bi is verloof en beplan om in Oktober te trou! Ek ken vir Bi-Bi al ‘n hele paar jaar en toe sy my kontak om hulle troufoto’s te neem, was ek bitter opgewonde! Ek kon nie wag om te sien wie hierdie pragtige meisie se hart gesteel het nie! Hiedie beelskone, lang vrou met die langste bene het van oor tot oor geglimlag toe ek hulle twee saam sien […]

Bi-Bi_Meyer_Enagement_Shoot_Langebaan_Anke_Photography

Arlene & Dayne | Verloof

Arlene en Dayne is smoorverlief en verloof! Hulle beplan om in Maart 2018 te trou en ek sien uit om hulle groot dag saam met hulle te deel!   Geniet die voorsmakie van hulle verlowingsofotosessie by Groenrivier Function Centre.


Shauné & Tiano | Matriekafskeid

Kyk net hoe pragtig het Shauné & Tiano gelyk vir Hoërskool Hopefield se matriekafskeid op 28 September! Ek hoop julle het ‘n onvergeetlike aand gehad. Geniet die voorsmakie van die foto’s!

Shaune_Tiano_Matric_Farewell_Hopefield_Anke_Photography

Family Fun | Surprise Engagement

What a great afternoon with the Kotze family! We had loads of fun in the canola fields. It was not your average family photo session. We had a surprise engagement! Almida informed me of the proposal before the shoot and as I started taking photos I was so excited so see the proposal happening. At the end of the family photos, we took a few “couple shots” when Claude went […]

Family_Fun_Malmesbury_Photographer_Anke_Photography

Chris & Wilna | Verloof

Chris en Wilna het in November 2016 verloof geraak en beplan hul droom troue in Desember 2017 in die pragtige Bloemfontein! Dankie vir ‘n heerlike middag in canola velde en tussen nuuskierige koeie 🙂 Geniet die beplanning! Hier is solank ‘n voorsmakie van hul verlowingsfoto’s ♥

Chris_Wilna_Farm_Engagement_Shoot_Klipheuwel_Durbanville_Anke_Photography