Maternity


Marieke & Andre | Swangerskap Fotosessie

Marieke, Andre en Heinrich wag geduldig vir boetie Ewan om te kom! Nog minder as 4 wekies dan is Ewan hier! Hier is solank ‘n voorsmakie van die pragtige gesin se fotosessie op die plaas!


De Wet Gesin | Amper 5

Die De Wet gesin word binnekort een baba boetie ryker! Baie geluk en ek sien uit om een van die dae vir baba Reghard te ontmoet! 

De_Wet_Maternity_Shoot_Jacobsbay_West_Coast_Anke_Photography

Marisa & Robert | Maternity Shoot | Melkbosstrand

Marisa and Robert are expecting! And…It’s a girl! They are so excited and looking forward to meeting their first baby in 2018. Congratulations to you both. May she bring you lots of love, laughter and happiness!

Marisa_Robert_Maternity_Shoot_Melkbosstrand_Anke_Photography

Leon & Celeste | Maternity Shoot | Moorreesburg

Leon and Celeste are expecting their first born! Celeste is now 33 weeks pregnant and they are SO excited to meet their baby girl Milan. Congratulations to you both and may Milan bring so much joy, laughter and happiness to your lives. Enjoy the sneak peek of their maternity photoshoot.

Leon_Celeste_Maternity_Shoot_Moorreesburg_Farm_Anke_Photography

Ernist & Liandi {verwag}

Ernist en Liandi se eersteling is intussen gebore en hy is pragtig! Ek het hom die week voor my lens gehad en sal binnekort sy foto’s wys 🙂 Ernist en Liandi het drie jaar gelede by Surval Boutique Olive Estate in Oudtshoorn getrou. Hulle het besluit dit sou baie spesiaal wees om hul swangerskap fotosessie ook by die pragtige venue te neem. Geniet hul foto’s! ♥ “Expecting a baby is just the beginning of expecting some of […]

liandi_ernist_maternity_shoot_oudtshoorn_surval_anke_photography

Die {Fourie’s} word binnekort 4!

Fanie en Zelona verwag ‘n seuntjie en klein Stian is so opgewonde oor die boetie wat hy gaan kry! Daar gaan binnekort 4 Fourie’s wees en ek kan sien hoe lief sy gesin hom alreeds het. Geniet die foto’s van hierdie pragtige gesin se swangerskapfotosessie. Sterkte met die laaste bietjie, Zelona! ♥ Venue: Oue Werf Country House & Manor

Fourie_Maternity_Photoshoot_Oudtshoorn

Ian & Anmarie {verwag}

Ian en Anmarie verwag! Kyk net hoe straal hierdie mamma en pappa. Met sulke pragtige ouers,  weet ek sommer dat baba Mienke die mooiste dogtertjie gaan wees! Baie geluk julle twee – mag sy vir julle baie liefde en geluk bring! Dankie vir ‘n heerlike vroegoggend sonop fotosessie op julle plaas! Ek het dit geniet 🙂 Geniet die foto’s ♥


Jaco & Leandra {verwag}

Jaco en Leandra verwag hul eersteling! Binnekort gaan hulle ‘n baba seuntjie ryker wees en ek kan sommer sien die twee is baie opgewonde om vir Le Roux te ontmoet! ♥ Leandra se grimering is gedoen deur Alzaan van Niekerk Professional Make-up Artist.

Jaco_Leandra_Maternity_Photoshoot_Surval_Oudtshoorn_