Arlene & Dayne | Verloof

Arlene en Dayne is smoorverlief en verloof! Hulle beplan om in Maart 2018 te trou en ek sien uit om hulle groot dag saam met hulle te deel!   Geniet die voorsmakie van hulle verlowingsofotosessie by Groenrivier Function Centre.


Gerhard & Zelmarie | Wedding | Kliplapa, Worcester

Gerhard and Zelmarie got married on the 28th of October at Kliplapa Venue near Worcester.   Thank you for trusting me to capture your special day. Enjoy the sneak peek!   Photographer: Anke Photography Venue & Catering: Kliplapa Wedding & Events venue Wedding Dress: Bride & Co Hair: Liezel Kotze Make-up: Maryna Kirsten Bridesmaid Dresses: YDE DJ: Deejays Music Flowers & Decor: Kliplapa Wedding & Events venue Cake: Tiaan van […]

Gerhard_Zelmarie_Wedding_Kliplapa_Worcester_Anke_Photography

Christiaan | Inseëning

Klein Christiaan is ingeseën op 22 Oktober in Langebaan. Baie geluk aan pappa Tiaan en mamma Elize. Mag God julle lei om Christiaan volgens Sy wil groot te maak. Hy is pragtig! Na die inseëning het ons familiefoto’s by hulle strandhuis geneem, omdat die suidooster wind ons nie wou toelaat om ‘n paar foto’s op die strand te neem nie 🙂 Geniet die voorsmakie!

Christiaan_Inseëning_Langebaan_Anke_Photography - 1

Jordaan Gesin

3 word toe 5! Ek het laas vir Lizanne, Johan en klein Jean afgeneem toe Lizanne nog swanger was met die tweeling. Hierdie keer kon ek vir boeties Christopher en Mouton ook ontmoet, en het hulle nou my hart gesteel! Hulle is so oulik en ouboet Jean is sommer baie lief vir sy twee boeties. Dankie dat ek julle vyf voor my lens kon hê! Dit was ‘n voorreg. Geniet […]

Jordaan_Family_Photoshoot_Spier_Wine_Farm-Stellenbosch_Anke_Photography

André & Marna | Maternity Shoot

André and Marna are expecting their firstborn. It’s a boy! Congratulations to the two of you and may baby Jean bring lots of love, joy and laughter to your lives. Enjoy the sneak peek. Make sure you “like” my Facebook page to see more photos soon!

Marna_Andre_Maternity_Photoshoot_Au_De_Hex_Wellington

Shaun & Adelle | Wedding | Carnarvon

Shaun and Adelle tied the knot on the 7th of October on Adelle’s family farm near Carnarvon. ♥ Surrounded by Karoo koppies (hills) that form part of the Karee mountains, one finds Carnarvon, an attractive and fascinating Karoo village in the Northern Cape province of South Africa. Their reception was held on a tennis court next to the farm house. A big marquee tent covered the tennis court and when […]

Adelle_Shaun_Wedding_Carnarvon_Northern_Cape _Anke Photography

Christo & Anoschka | Troue | Delsma Venue   Recently updated !

Christo en Anoschka het eweige trou aan mekaar beloof op 30 September 2017 by die pragtige Delsma Wedding Venue buite Riebeek-Kasteel. Hulle het absoluut pragtig gelyk was ‘n fees om af te neem! Hulle tafels en dekor was ongelooflik en die blomme iets om te aanskou! Dankie dat ek deel kon wees van julle spesiale dag. Geniet die voorsmakie! Diensverskaffers: Venue & Spyseniering: Delsma Wedding Venue Photographer: Anke Photography Wedding Dress: […]

Christo_Anoschka_Delsma_Wedding_Venue_Riebeek_Kasteel_Anke_Photography

Shauné & Tiano | Matriekafskeid

Kyk net hoe pragtig het Shauné & Tiano gelyk vir Hoërskool Hopefield se matriekafskeid op 28 September! Ek hoop julle het ‘n onvergeetlike aand gehad. Geniet die voorsmakie van die foto’s!

Shaune_Tiano_Matric_Farewell_Hopefield_Anke_Photography

Bianca & Renaldo | Wedding | Zonnevanger, Paarl   Recently updated !

Bianca and Renaldo got married on the 23rd of September at Zonnevanger Wedding Venue in Paarl. It was a beautiful day and Bianca looked stunning in her wedding dress which was specially made for her by her grandmother! I just loved the white and open spaces of the venue. It really complimented their flowers and decor. The lavender fields at the venue is any photographers dream! I loved shooting at this […]

Bianca_Renaldo_Zonnevanger_Wedding_Paarl_Anke_Photography

Family Fun | Surprise Engagement

What a great afternoon with the Kotze family! We had loads of fun in the canola fields. It was not your average family photo session. We had a surprise engagement! Almida informed me of the proposal before the shoot and as I started taking photos I was so excited so see the proposal happening. At the end of the family photos, we took a few “couple shots” when Claude went […]

Family_Fun_Malmesbury_Photographer_Anke_Photography

Hugo Gesin

Wat ‘n voorreg was dit om ‘n jare lange vriendin en haar gesin af te neem. Dankie oom Jan, tannie Joretha en Johanel vir ‘n lekker middag in die veld! Ons het lekker gesels en gelag vir oom Jan wat so gaande is oor foto’s neem 😉 Wat ek die meeste van julle drie hou is die feit dat julle nog na al die jare steeds so oop en eerlik […]


Callum turns 2!

Happy birthday to Callum! May you have a wonderful day filled with lots of love, surprises and happy moments. Thank you Gaby for trusting me to capture your baby’s milestones! From your maternity shoot, newborn shoot, 1st birthday and his 2nd birthday today. It is always a pleasure to work with you! Enjoy the sneak peek!


Isabel | Doop

Klein Isabel is op Sondag 3 September in die NG Kerk op Moorreesburg gedoop. ‘n Ete saam met familie en vriende is na die tyd op ‘n familieplaas gehou en die opwinding was groot! Baie geluk aan pappa Andre en mamma Su-Mari met die doop van Isabel. Mag God julle altyd lei om haar in Sy naam groot te maak. Hier is solank ‘n voorsmakie van die foto’s! Koek: DeNice […]


Hennie & Laura | Wedding | Buffelsdrift, Oudtshoorn

Hennie and Laura got married abroad and decided to come to South Africa to celebrate with their friends and family! Right in the middle of two rainy days, they were blessed with a perfect and sunny winters day! What an amazing experience to get married in the open air, overlooking a beautiful dam with elephants roaming freely in the background. Enjoy the sneak peek of their wedding!

Hennie_Laura_Buffelsdrift_Oudtshoorn_Wedding_Anke_Photography

Chris & Wilna | Verloof

Chris en Wilna het in November 2016 verloof geraak en beplan hul droom troue in Desember 2017 in die pragtige Bloemfontein! Dankie vir ‘n heerlike middag in canola velde en tussen nuuskierige koeie 🙂 Geniet die beplanning! Hier is solank ‘n voorsmakie van hul verlowingsfoto’s ♥

Chris_Wilna_Farm_Engagement_Shoot_Klipheuwel_Durbanville_Anke_Photography

Johan & Heloise’s wedding – featured on SouthBound Bride

Johan and Heloise’s beautiful wedding at La Plume in Oudtshoorn was published on an international wedding blog called SouthBound Bride! What an absolute honor! Click HERE to view the publication on SouthBound Bride or click HERE to view their wedding photos on my blog.

SouthBound Bride feature Anke Photography

Milan | Newborn

Milan was only a few days old when she did her first photoshoot! Congratulations Leon and Celeste with your baby girl. May your princess bring you lots of love, happiness and laughter. Sometimes it is the smallest things that take up the most room in our hearts! Enjoy the sneak peek 🙂  

Milan_Walters_Newborn_Shoot_Malmesbury

Marieke & Jan-Paul | Matriekafskeid

Op 8 Augustus was Marieke en Jan-Paul oppad na Hoërskool Dirkie Uys se matriekafskeid en kyk net hoe asemrowend mooi het hulle gelyk! Hoop julle het ‘n onvergeetlike aand gehad!  Hier is solank ‘n voorsmakie van die foto’s.  


Terblanche & Stefanie | Matriekafskeid

Op 8 Augustus was dit weer tyd vir Hoërskool Dirkie Uys se matriekafskeid en kyk net hoe pragtig het Terblanche en Stefanie gelyk! Hoop julle het ‘n wonderlike aand gehad!  Hier is solank ‘n voorsmakie van die foto’s.