Baie geluk met ouma Deliana se 60ste se verjaarsdag!!
Dit was so lekker om die oggend in Stellenbosch saam met hierdie lekker groep
mense te spandeer! Van kleinkinders tot oupa grootjie. Dankie vir al die lekker-lag
oomblikke en heerlike koffie na die fotosessie.