Reghard is gebore op 13 April en was slegs 13 daggies oud toe hy sy eerste
fotosessie gedoen het! Hierdie klein mannetjie was regtig stroopsoet en het
nou en dan gelimlag vir die kamera! Hy is so pragtig!!! Baie dankie aan die
De Wet gesin dat ek julle weer voor my lens kon hê.