Marieke & Andre | Swangerskap Fotosessie Jun 4, 2018 | Family Shoots, Maternity Marieke, Andre en Heinrich wag geduldig vir boetie Ewan om te kom! Nog minder as 4 wekies dan is Ewan hier! Hier is solank ‘n voorsmakie van die pragtige gesin se fotosessie op die plaas!