Weddings
Liezl & Francois got married at Le Bac Estate located just outside Paarl in the Western Cape. It was a beautiful first day of spring and love was blooming all around! Spring is the most awaited season of the year. It is when nature enters into its festival mode....
Family Shoots, Maternity
Marieke, Andre en Heinrich wag geduldig vir boetie Ewan om te kom! Nog minder as 4 wekies dan is Ewan hier! Hier is solank ‘n voorsmakie van die pragtige gesin se fotosessie op die plaas!
Family Shoots
Baie geluk met ouma Deliana se 60ste se verjaarsdag!! Dit was so lekker om die oggend in Stellenbosch saam met hierdie lekker groep mense te spandeer! Van kleinkinders tot oupa grootjie. Dankie vir al die lekker-lag oomblikke en heerlike koffie na die fotosessie. ...
Engagements/Couples
“Jy is die kunswerk teen die mure van my hart” Leanne en Jan-Jurie het verlede jaar verloof geraak en trou in September vanjaar. Baie geluk met julle verlowing en mag julle trou dag meer en beter wees as wat julle ooit van kon droom! Ek het die pad gevat...
Engagements/Couples
There’s just something about sunrise shoots!!! Waking up at 04h00 was so worth it! The light was A M A Z I N G ♥ Sometimes I wonder if people think I am weird when I get so excited about beautiful light. I think it is something that only photographers will...