“Jy is die kunswerk teen die mure van my hart”

Leanne en Jan-Jurie het verlede jaar verloof geraak en trou in September vanjaar. Baie geluk met julle

verlowing en mag julle trou dag meer en beter wees as wat julle ooit van kon droom!

Ek het die pad gevat na De Rust en wat ‘n lekker ervaring was dit nie! Wanneer jy verby al die

plaashuisies en plaaswinkeltjies ry oppad na die plaas waar Jan-Jurie bly (en binnekort Leanne ook ),

raak jy skielik rustig en dis asof niks jou jaag nie. Kinders speel en hardloop in die stofpaaie en

groet asof hulle jou al lank ken. Op die plaas aangekom, is ek verwelkom met die mooiste wolkformasies

en sonstraaltjies wat plek-plek sy kop uitsteek. Ek was opgewonde want ek het geweet hierdie gaan

besonderse lig vir ons fotosessie wees!

Dankie vir jul gasvryheid en lekker geselsies op die plaas. Julle is pragtige mense, van binne en buite!

Geniet die voorsmakie van Jan-Jurie en Leanne se fotosessie.

Jan-Jurie_Leanne_Engagement_Shoot_De_Rust_Anke_Photography