Feb 14, 2018 | Engagements/Couples
“Jy is die kunswerk teen die mure van my hart” Leanne en Jan-Jurie het verlede jaar verloof geraak en trou in September vanjaar. Baie geluk met julle verlowing en mag julle trou dag meer en beter wees as wat julle ooit van kon droom! Ek het die pad gevat...
Dec 30, 2017 | Engagements/Couples
There’s just something about sunrise shoots!!! Waking up at 04h00 was so worth it! The light was A M A Z I N G ♥ Sometimes I wonder if people think I am weird when I get so excited about beautiful light. I think it is something that only photographers will...
Jun 16, 2017 | Newborn Shoots |
♥ Your first breath took ours away ♥ Andre en Su-mari se eersteling is 8 daggies gelede gebore! Ontmoet vir klein Isabel. Te skattig vir woorde! Ek ken vir Su-mari al van kleuterskool dae af en wat ‘n voorreg was dit om hulle eerste baba te kon afneem! Isabel is...