♥ Your first breath took ours away ♥
Andre en Su-mari se eersteling is 8 daggies gelede gebore! Ontmoet vir klein Isabel. Te skattig
vir woorde! Ek ken vir Su-mari al van kleuterskool dae af en wat ‘n voorreg was dit om hulle
eerste baba te kon afneem! Isabel is die mooiste baba dogtertjie en was stroopsoet met haar
eerste fotosessie. Van slaap voor die kamera wou Isabel niks weet nie. Sy wil niks uitmis nie!
Geniet die voorsmakie van die foto’s ♥
Anke, soos gewoonlik het jy jouself weer oortref! Die fotos is so mooi en ons kan nie wag vir die res!!! Dankie vir jou geduld met ons woelige baba! xxx
Verseker ☺
Anke, dis die DIERBAARSTE foto’s van fraaie Bella, jy het daai oop soenbekkie mooi vasgevang.
Stunning fotos!! Wow