Reghard de Wet | Newborn Shoot
Reghard is gebore op 13 April en was slegs 13 daggies oud toe hy sy eerste fotosessie gedoen het! Hierdie klein mannetjie was regtig stroopsoet en het nou en dan gelimlag vir die kamera! Hy is so pragtig!!! Baie dankie aan die De Wet gesin dat ek julle weer voor my...
De Wet Family
Emma & Lisa | Newborn Twins
Aren’t they just the cutest two babies!? Photographing these twins was a first for me, but I Ioved it! It just makes you realize once again how awesome our God is. He created these twins, so perfect and adorable, but each unique on her own. Twins mean double the...