Feb 14, 2018 | Engagements/Couples
“Jy is die kunswerk teen die mure van my hart” Leanne en Jan-Jurie het verlede jaar verloof geraak en trou in September vanjaar. Baie geluk met julle verlowing en mag julle trou dag meer en beter wees as wat julle ooit van kon droom! Ek het die pad gevat...
Nov 27, 2016 | Weddings |
Johan en Heloise het trou aan mekaar beloof op Saterdag 08 Oktober by La Plume buite Oudtshoorn. ♥ Wat ‘n spesiale dag was dit nie! Die weer het so mooi gehou en ons kon sommer baie foto’s neem. Met die bruidspaar se fotosessie, was ons bederf met die...