Jul 25, 2018 | Engagements/Couples
Michael and Robin got engaged on the 27th of December and they are planning to tie the knot in December 2018. We took to the streets of Cape Town for their engagement session. I just loved shooting at this location – the industrial look is one of my favourites!...
May 17, 2018 | Family Shoots
Baie geluk met ouma Deliana se 60ste se verjaarsdag!! Dit was so lekker om die oggend in Stellenbosch saam met hierdie lekker groep mense te spandeer! Van kleinkinders tot oupa grootjie. Dankie vir al die lekker-lag oomblikke en heerlike koffie na die fotosessie. ...
Mar 20, 2018 | Engagements/Couples
Louwna & Stefan got engaged last year and they are planning to get married in September 2018. It was a cool, rainy day in Oudtshoorn, so we decided to do something different for their engagement shoot. Thank you to Café Brule in Oudtshoorn for allowing us to shoot...
Feb 14, 2018 | Engagements/Couples
“Jy is die kunswerk teen die mure van my hart” Leanne en Jan-Jurie het verlede jaar verloof geraak en trou in September vanjaar. Baie geluk met julle verlowing en mag julle trou dag meer en beter wees as wat julle ooit van kon droom! Ek het die pad gevat...