Stefan & Jeanette | Troue | De Opstal, Oudtshoorn

Stefan & Jeanette | Troue | De Opstal, Oudtshoorn

Stefan en Jeanette het getrou op 17 Februarie by die pragtige De Opstal Country Lodge buite Oudtshoorn. Hierdie venue is onlangs oorgedoen en het behoorlik my asem weg geslaan toe ek die saal binne stap. Jeannette en Stefan het die saal so mooi versier met al hulle...
Theo & Larisa | Wedding | Surval Boutique Olive Estate

Theo & Larisa | Wedding | Surval Boutique Olive Estate

Theo and Larisa got married on the 3rd of February 2018 at the beautiful Surval Boutique Olive Estate in Oudtshoorn. Theo is from South Africa and Larisa is from Russia. These two lovebirds met a few years ago through a mutual friend at a party. When Theo saw Larisa...
Leanne & Jan-Jurie | Verloof

Leanne & Jan-Jurie | Verloof

“Jy is die kunswerk teen die mure van my hart” Leanne en Jan-Jurie het verlede jaar verloof geraak en trou in September vanjaar. Baie geluk met julle verlowing en mag julle trou dag meer en beter wees as wat julle ooit van kon droom! Ek het die pad gevat...
Family Fun | Surprise Engagement

Family Fun | Surprise Engagement

What a great afternoon with the Kotze family! We had loads of fun in the canola fields. It was not your average family photo session. We had a surprise engagement! Almida informed me of the proposal before the shoot and as I started taking photos I was so excited so...