Dec 28, 2018 | Family Shoots
Ek het weer die voorreg gehad om die Koegelenberg familie voor my lens te kon hê! Hierdie keer was die familie ‘n baba seuntjie ryker! Baie dankie vir ‘n heerlike oggend saam, al was dit koel en mistig langs die Weskus! Geniet die voorsmakie van hul...