Johan & Heloise {trou}

Johan & Heloise {trou}

Johan en Heloise het trou aan mekaar beloof op Saterdag 08 Oktober by La Plume buite Oudtshoorn. ♥ Wat ‘n spesiale dag was dit nie! Die weer het so mooi gehou en ons kon sommer baie foto’s neem. Met die bruidspaar se fotosessie, was ons bederf met die...