We just received our photos and I really want to say thank you again for your beautiful work!
So special to look back on my favourite memories. Your talent is incredible! – Jenni & Adrian
♥
Shoe jy weet hoe om die perfekte oomblik perfek af te neem! Jys so talentvol in dit wat jy doen!
Dankie vir ons mooi en spesiale shoot. – Sunet Seyffert Troskie
♥
Anke, baie dankie vir die ongelooflike mooi fotos van ons spesiale dag. Elkeen is uniek op sy eie.
– Ané Eybers
♥
Dankie Anke vir die pragtige foto’s! !! Mal daaroor en jy is so ‘n gemaklike mens, sal sommer gou weer
foto’s laat neem. Sal jou beslis aanbeveel vir ander! – Lizahn van Staden
♥
Anke…. ek het nie woorde nie. Ons is so bly oor ons foto’s. Jy is so goed en die Vader het jou met so mooi
talent geseën. Moet nooit ophou mense bless daarmee nie. Uit ons harte dankie. Ek huil nou nog oor hoe
mooi jy dit vasgevang het! Ek love jou styl en jy was van dag 1 af my eerste keuse. Jy is so groot inspirasie
vir my vir fotografie. Duisend dankies. – Storm & Kelly-Jane
♥
Ons het ons kiekies gekry en dis AMAZING! BAIE dankie vir dit en dat jy elke keer ons so mooi capture.
Dit maak herinneringe wat niemand sal verstaan! Ek kan nie ophou daarna kyk nie en al ons vriende en familie
is absoluut gaande oor die foto’s. Jy het ‘n gawe en ek is nie spyt ek het op jou besluit as fotograaf nie. Wanneer
ons eendag trou, sal ons jou invoer van Moorreesburg af! Dankie vir die liewe mensie wat jy is en vir daardie
persoonlike touches wat jy bring. – Stephanie le Vack
♥
WOW!!! Die foto’s is soooooo mooi!!! Ek LOVE dit! Stunning! Baie baie dankie! Die mense kan nie uitgepraat
raak oor hoe mooi ons foto’s is nie. Ek sit en kyk elke dag na dit! – Elbe Stander
♥
Anke! Daar is nie woorde om te beskryf hoe mooi die foto’s is nie. Dii is AMAZING!!! Die eerste ding wat ek geweet het
toe George my vra om te trou, is dat jy ons fotograaf MOET wees! Jy inspireer my regtig met jou foto’s vir my eie
fotografie. Dankie vir al jou moeite en jou ongelooflike talent! Duisend dankies! – Jeanique Enslin
♥
Hendrik and I want to thank you once again for doing such amazing work on our wedding day to capture all those special
moments and so much more. Yesterday we received our photo book and wow… we truly love it. As soon as it arrived at work
I just had to show all my work colleagues and what great/fun memories came rushing back. Been working on getting some
printed and framed but there are so many great photos it’s hard to pick just a couple. You truly have a talent. Wish you all
the best. – Priscilla & Hendrik
♥