Terblanche & Stefanie | Matriekafskeid This entry was posted on August 9, 2017 Op 8 Augustus was dit weer tyd vir Hoërskool Dirkie Uys se matriekafskeid en kyk net hoe pragtig het Terblanche en Stefanie gelyk! Hoop julle het ‘n wonderlike aand gehad! Hier is solank ‘n voorsmakie van die foto’s.