Elané & Johann | Verloof

Elané & Johann | Verloof

Elané en Johann is verseker een van die stralendste en gelukkigste paartjies wat ek al voor my lens gehad het! Hulle glimlagte gaan van oor tot oor wanneer hulle saam is en mens kan behoorlik die liefde tussen die twee aanvoel. Dankie vir ‘n heerlike middag saam...