The love in our family flows strong and deep, leaving us memories to treasure and keep.

 ♥

Die Koegelenberg familie is vroeg uit die bed gejaag vir ‘n heerlike sonopkoms fotosessie!

Ek het hierdie klomp vreeslik geniet! Ons het lekker galag en almal moes omtrent rond spring

om die twee oulike dogtertjies se aandag na die kamera te trek. Geniet die voorsmakie!

 ♥