Karla en Tiaan het pragtig gelyk vir hul matriekafskeid op 25 Augustus 2018!
Dit was ‘n nat en koue dag in die Kaap, maar hierdie twee het breed geglimlag
vir die foto’s! Ek hoop julle het ‘n onvergeetlike aand gehad.
 
Geniet solank die voorsmakie van hul fotosessie!
Karla_Tiaan_Matric_Farewell
Karla_Tiaan_Matric_Farewell
Karla_Tiaan_Matric_Farewell
Karla_Tiaan_Matric_Farewell
Karla_Tiaan_Matric_Farewell
Karla_Tiaan_Matric_Farewell
Karla_Tiaan_Matric_Farewell
Karla_Tiaan_Matric_Farewell
Karla_Tiaan_Matric_Farewell
Karla_Tiaan_Matric_Farewell