Die {Fourie’s} word binnekort 4!


Fanie en Zelona verwag ‘n seuntjie en klein Stian is so opgewonde oor die boetie wat hy gaan kry!

Daar gaan binnekort 4 Fourie’s wees en ek kan sien hoe lief sy gesin hom alreeds het.

Geniet die foto’s van hierdie pragtige gesin se swangerskapfotosessie.

Sterkte met die laaste bietjie, Zelona!

Venue: Oue Werf Country House & Manor