Branden en Amica het baie mooi gelyk in hulle skakerings van blou vir Gimnasium se
matriekafskeid op die 1ste Oktober 2015.
Ons het hul foto’s by die pragtige Adley Gastehuis geneem.
Amica het ‘n baie besonderse rok aangehad en ek was mal oor die skoenlappers op haar arm.
Ek hoop julle het ‘n baie lekker aand gehad! Julle is ‘n pragtige paartjie!
Geniet jul foto’s!