Koegelenberg Familie

Koegelenberg Familie

Ek het weer die voorreg gehad om die Koegelenberg familie voor my lens te kon hê! Hierdie keer was die familie ‘n baba seuntjie ryker! Baie dankie vir ‘n heerlike oggend saam, al was dit koel en mistig langs die Weskus! Geniet die voorsmakie van hul...
Elané & Johann | Verloof

Elané & Johann | Verloof

Elané en Johann is verseker een van die stralendste en gelukkigste paartjies wat ek al voor my lens gehad het! Hulle glimlagte gaan van oor tot oor wanneer hulle saam is en mens kan behoorlik die liefde tussen die twee aanvoel. Dankie vir ‘n heerlike middag saam...
Nico & Nadia | Wedding | Picardie, Paarl

Nico & Nadia | Wedding | Picardie, Paarl

Nico and Nadia tied the knot on the 8th of December at Picardie Guest Farm in Paarl. It was a perfect day for a perfect couple! Next to a beautiful dam, under big trees, overlooking Paarl and surrounded by their loved ones, Nico and Nadia promised to love and cherish...
Schalk & Lana | Wedding | Natte Valleij

Schalk & Lana | Wedding | Natte Valleij

Schalk and Lana got married on the 1st of December at Natte Valleij Estate. These two looked absolutely stunning and so did the venue! They thought of everything. From popsicles at the canapes to cotton candy champagne! When you arrive at the outdoor reception, one...