Monthly Archives: August 2018


An-chri & Danie | Matriekafskeid

An-chri en Danie was pragtig opgetof vir hulle matriekafskeid op 25 Augustus 2018! Ek hoop julle het ‘n asemrowende aand gehad by Hoërskool Bellvillese matriekafskeid. Nie eers die koue wind en nat weer kon dié twee se opgewondenheid demp nie!   Geniet die voorsmakie van hul fotosessie.

An-chri_Dawie_Matric_Farewell

Karla & Tiaan | Matriekafskeid

Karla en Tiaan het pragtig gelyk vir hul matriekafskeid op 25 Augustus 2018! Dit was ‘n nat en koue dag in die Kaap, maar hierdie twee het breed geglimlag vir die foto’s! Ek hoop julle het ‘n onvergeetlike aand gehad.   Geniet solank die voorsmakie van hul fotosessie!

Karla_Tiaan_Matric_Farewell

Walter Gesin

Klein Milan het onlangs Een geword en daarom het mamma Celeste en pappa Leon besluit dit is weer tyd vir ‘n gesinsfotosessie! Ons is reguit Langebaan toe vir die Weskus- blomme en seewater. Dit was die mooiste dag en Milan het elke oomblik geniet tussen die blomme. Hierdie klein dogtertjie het al so diep in my hart gekruip! Dankie aan die Walter gesin dat ek julle weer voor my lens […]

Milan_Walters_First_Birthday_Langebaan_West_Coast_National Park_Anke_Photography

Sierra Family

“The love in our family flows strong and deep, leaving us memories to treasure and keep.”

Sirra_Family_Langebaan_Family_Photoshoot_Anke_Photography

Nicol & Magdel | Matriekafskeid 1

Nicol en Magdel het pragtig gelyk vir Hoërskool Dirkie Uys se matriekafskeid op 8 Augustus! Dankie dat ek in hierdie spesiale oomblikke kon deel. Geniet die voorsmakie van hulle fotosessie!

Nicol_Magdel_Matric_Farewell_La_Dolce_Vita_Moorreesburg_Anke_Photography

Amor | Matric Farewell

Amor attended Schoonspruit Secondary School’s matric farewell on the 8th of August. You looked absolutely amazing and I hope that you had a blast at the dance. Enjoy the sneak peek!  

Amor_Dian_Matric_Farewell_Malmesbury_Anke_Photography

Dean & Lindie | Wedding

Dean and Lindie tied the knot on the 4th of August 2018 in Oudtshoorn. Congratulations to the beautiful couple! Enjoy the sneak peek of their wedding day.

Dean_Lindie_Wedding_Barons_Palace_Oudtshoorn_Anke_Photography