Stefan & Jeanette | engagement shoot

Stefan & Jeanette | engagement shoot

Stefan and Jeanette got engaged last year and they are getting married in February 2018! They decided to do the engagement shoot at the breathtaking Bainskloof Pass near Wellington. We got up just after 03h00 on a stunning Sunday morning, drove off to Wellington and...
Schalk & Lana | Verloof

Schalk & Lana | Verloof

Schalk en Lana het in Junie 2017 verloof geraak en is baie opgewonde om in Desember 2018 die knoop deur te haak! Ek sien so uit om julle groot dag vas te vang op kamera. Julle is ‘n pragtige paartjie en ek weet sommer jul troue gaan asemrowend wees. Geniet die...
Meyer & Bi-Bi | Verloof

Meyer & Bi-Bi | Verloof

Meyer en Bi-Bi is verloof en beplan om in Oktober te trou! Ek ken vir Bi-Bi al ‘n hele paar jaar en toe sy my kontak om hulle troufoto’s te neem, was ek bitter opgewonde! Ek kon nie wag om te sien wie hierdie pragtige meisie se hart gesteel het nie!...
Melville & Helene | Wedding | Rusticana

Melville & Helene | Wedding | Rusticana

Melville and Helene got married at Rusticana Hospitality Estate on the 23rd of December 2017. It was my first time shooting at this stunning venue and my last wedding for 2017! It was a perfect day for Melville and Helene to tie the knot. They have been together for...