Daily Archives: December 15, 2017


Van Zyl Gesin

Ek het die Van Zyl’s voor my lens gehad vroeër die maand! Dit was ook klein Eline se eerste fotosessie en sy was stroopsoet! Ouboet Friedrich is sommer baie lief vir sy baba sussie en baie opgewonde dat hy hierdie Kerstyd ‘n maatjie kan hê.   Dankie aan Vleidam Guest Farm dat ons by hulle pragtige gasteplaas kon foto’s neem. Gaan loer gerus na hulle akkommodasie – perfek vir ‘n […]

Van_Zyl_Family_Vleidam_Guest_Farm_Koringberg_Moorreesburg_Anke_Photography -1