Armin & Zelda | Couple Shoot

Armin & Zelda | Couple Shoot

Armin en Zelda het in die Wes-Kaap kom kuier vir die naweek en het besluit dit is tyd vir ‘n fotosessie! Ons het besluit om die fotosessie in Hopefield te doen, omdat die dorpie vir Zelda baie na aan die hart lê. Sy was op skool daar en wou graag vir Armin wys...
Koegelenberg | Familie

Koegelenberg | Familie

The love in our family flows strong and deep, leaving us memories to treasure and keep.  ♥ Die Koegelenberg familie is vroeg uit die bed gejaag vir ‘n heerlike sonopkoms fotosessie! Ek het hierdie klomp vreeslik geniet! Ons het lekker galag en almal moes omtrent...
Dawid & Nadine | Uitsig Wedding Venue | George

Dawid & Nadine | Uitsig Wedding Venue | George

Dawid and Nadine got married in the 15th of July at the beautiful Uitsig Wedding Venue situated in the George area. Dawid and Nadine came all the way from Bloemfontein to get married in the Garden Route. It was all worth it as it was a perfect winters’ day and...
Mia | Een jaar oud

Mia | Een jaar oud

Klein Mia word een jaar oud op 26 Julie! Ma Annalize en pa Jacques het besluit daar moet foto’s geneem word. Mia was stroopsoet en ‘n regte dame met die fotosessie! Spesiale dank aan KleineLiebe Venue dat ons hulle pragtige perseel as agtergrond kon...