Lindall, Stephanie & Isla | Familie | Oudtshoorn

Lindall, Stephanie & Isla | Familie | Oudtshoorn

Ek het in Desember 2015 vir Lindall en Stephanie die eerste keer ontmoet toe ek hulle swangerskapfotosessie gedoen het. Meer as ‘n jaar later het ek weer die voorreg gehad om hulle voor my lens te hê, en dié keer kon ek vir klein Isla ontmoet! En wat ‘n...
Schultz Gesin

Schultz Gesin

♥ Families are like branches on a tree. We all grow in different directions, yet our roots remain as one ♥   Ma Sonja probeer al ‘n geruime tyd om die familie bymekaar te kry vir ‘n familiefotosessie. Toe Pa Werner weer terug is in die land, het Sonja die...
Lamprecht Gesin

Lamprecht Gesin

Die Lamprecht gesin het weer ‘n draai voor my lense gemaak en ek kon die nuutste toevoeging tot die gesin ontmoet! Sussie Anja! Marisa en Emile, julle is geseënd met twee pragtige dogtertjies! Mag hulle baie glimlagte, drukkies, soentjies en liefde vir julle...
Storm & Kelly-Jane | Wedding | Leeuklooflapa | Garden Route

Storm & Kelly-Jane | Wedding | Leeuklooflapa | Garden Route

So they are no longer two, but one flesh. Therefore what God has joined together, let no one separate.” – Matthew 19:6 ♥ Storm and Kelly-Jane have known each other since high school. They were best friends and even went to the matric farewell together. After...
Nico, Isabel & Jano | Family Shoot | Moorreesburg

Nico, Isabel & Jano | Family Shoot | Moorreesburg

What a lovely family! I had a blast with Nico, Isabel and little Jano! I just LOVE golden hour moments! Even though we are currently experiencing severe drought in the Western Cape the beauty of nature never disappoints. “And my God will meet all your needs according...