Dournay & Navin {matriekafskeid}

Dournay & Navin {matriekafskeid}

Navin was ‘n gelukkige man om Mej. Struisie 2016 aan sy sy te hê vir vanjaar se matriekafskeid! Dournay jy het (soos altyd) pragtig gelyk!!! Dankie dat ek die spesiale oomblik saam met julle kon deel. geniet die foto’s!
Johlize & Charl {matriekafskeid}

Johlize & Charl {matriekafskeid}

Johlize en Charl het pragtig gelyk in rooi en swart vir hulle matriekafskeid by Hoërskool Oudtshoon op Woensdag 28 September. Hier volg ‘n voorsmakie van hul foto’s. Geniet die foto’s.
Danielle & Jacobus {matriekafskeid}

Danielle & Jacobus {matriekafskeid}

Ek ken vir Danielle al vandat ek in Oudtshoorn gekom het, maar toe ek haar Woensdagaand sien, het sy my asem weg geslaan! Danielle jy het soos ‘n prinses gelyk! Daardie rok was vir jou gemaak! Jy en Jacobus het pragtig gelyk en ek hoop die aand was onvergeetlik!...
Kyle & Christel {free-spirited wedding}

Kyle & Christel {free-spirited wedding}

Kyle and Christel got married on the 24th of September 2016 in Oudtshoorn. ♥ There is such a lovely, free-spirited, earthy, happy-bohemian feeling about this wedding. Lots and lots of flowers, dream catchers and happy vibes created a warm and welcome feeling. It was...
Divan Fourie {18 dae oud}

Divan Fourie {18 dae oud}

Ek het so rukkie gelede hierdie pragtige gesin afgeneem toe Zelona nog swanger was met baba Divan. Wel, hy is intussen gebore en ek het weer die voorreg gehad om hulle af te neem! Baba Divan was slegs 18 daggies oud met sy eerste fotosessie en hy was reeds baie...