Monthly Archives: July 2016


Die {Fourie’s} word binnekort 4!

Fanie en Zelona verwag ‘n seuntjie en klein Stian is so opgewonde oor die boetie wat hy gaan kry! Daar gaan binnekort 4 Fourie’s wees en ek kan sien hoe lief sy gesin hom alreeds het. Geniet die foto’s van hierdie pragtige gesin se swangerskapfotosessie. Sterkte met die laaste bietjie, Zelona! ♥ Venue: Oue Werf Country House & Manor

Fourie_Maternity_Photoshoot_Oudtshoorn

{Karookinders}

Alhoewel dit lekker is om tyd saam met jou wederhelf, kollegas en kennisse deur te bring, is dit belangrik om te onthou dat elke vrou nou en dan ‘n goeie girls-weekend nodig het – maak nie saak op watter ouderdom nie! Dit hoef nie fancy of uitspattig te wees nie. Net ‘n paar dae weg van die alledaagse; saam met vroue wat jy vertrou. Om net weer te ontspan en jouself te wees saam met mense […]


Coffee Table Books @ Anke Photography

Photographs capture the treasured moments of a wedding for generations to come. Traditionally, the wedding album has been one of the most cherished remembrances of that special day. Today, digital technology offers today’s bride and groom a variety of new options for recording wedding memories, from no-print digital files stored in the cloud to photo books prepared by professional photographers.   With a beautiful quality custom designed wedding book, photographers […]


Driaan {newborn shoot}

The Muller ‘s added another member to the family! Little Driaan was so sweet during his very first photoshoot! 13 days fresh and so handsome 🙂 Congratulations to Pienaar and Debbie with their little boy. Pienaar Jnr was so excited to be photographed with his baby brother – he just loves little Driaan so much ♥


Mariska & Johani {true friendship}

“A strong friendship doesn’t need daily conversation or being together. As long as the friendship lives in the heart, true friends never part.” ♥ These two beauties met at work almost two years ago. They are both teachers at a local school in Oudtshoorn. I really enjoyed their photoshoot! They are such fun loving and happy girls and you can see that they’re really close. May you cherish these photos. […]

Mariska_Johani_Friendship_Shoot_Oudtshoorn

Johan & Ruth {verlief}

Johan en Ruth is ‘n baie oulike paartjie en ek het dit sommer baie geniet om hulle af te neem. Sulke plat op die aarde mense 🙂 Geniet die foto’s!

Johan_Ruth_Couple_Shoot_Oudtshoorn_Wedding_Photographer

Michael & Jean-maré {verlief & verloof}

Die liefde tussen Michael en Jean-Maré blom al vir meer as 6 jaar. Op 22 Februarie 2014 het Michael die groot vraag gevra en Jean-maré het JA gesê! Sederdien beplan hulle hul droom troue en beloof trou aan mekaar op 13 Augustus 2016 in George. Ek sien baie uit om julle groot dag saam met julle te deel en jul spesiale oomblikke vas te vang! Geniet die voorsmakie van Michael […]

Michael_Jean-mare_Engagement_Shoot_Oudtshoorn_Wedding_Photographer

Ian & Anmarie {verwag}

Ian en Anmarie verwag! Kyk net hoe straal hierdie mamma en pappa. Met sulke pragtige ouers,  weet ek sommer dat baba Mienke die mooiste dogtertjie gaan wees! Baie geluk julle twee – mag sy vir julle baie liefde en geluk bring! Dankie vir ‘n heerlike vroegoggend sonop fotosessie op julle plaas! Ek het dit geniet 🙂 Geniet die foto’s ♥


Stefan & Marieke {wedding @ Buffelsdrift Game Lodge}

Stefan and Marieke tied the knot on the 25th of June at Buffelsdrift Game Lodge near Oudtshoorn. They are such a beautiful couple with hearts of gold! It was such an honor to document your special day and your love for each other. May you have a blessed marriage <3 Enjoy the photos! (click here to view their engagement session) Service Providers: Photographer: Anke Photography Venue: Buffelsdrift Game Lodge Wedding Dress: […]