Daily Archives: February 17, 2016


Lédgia word 1!

Klein Lédgia het een geword en mamma Melani het dit goed gedink om ‘n “cake smash” vir haar te hou! Kyk net hoe baie het sy die foto’s saam met pappa en mamma geniet! So ‘n pragtige dogtertjie met die mooiste ogies! ♥ Baie geluk met jou eerste verjaarsdag klein Lédgia!

Vosloo_Family_Photo_Shoot_Oudtshoorn_Photographer