Izak & Hes-maré {trou by Het Vlock Casteel}

Izak & Hes-maré {trou by Het Vlock Casteel}

Izak en Hes-maré het die knoop deur gehaak op 16 Januarie 2016 by Het Vlock Casteel, Riebeek-Kasteel! ♥ Ek het vir Izak en Hes-maré ontmoet toe ek in Desember 2014 vriende van hulle se troue afgeneem het in Oudtshoorn. So ‘n sprankelende en gelukkige paartjie...