Daily Archives: October 14, 2015


Charei & Rico {matriekafskeid}

Charei en Rico het baie mooi gelyk vir Langenhoven Gimnasium se matriekafskeid! Ons het hul foto’s by die pragtige Adley Gastehuis geneem. Dankie dat ek julle spesiale middag saam kon deel. Geniet jul foto’s!