Van Zyl Gesin


Ek het die Van Zyl’s voor my lens gehad vroeër die maand! Dit was ook klein Eline se eerste fotosessie
en sy was stroopsoet! Ouboet Friedrich is sommer baie lief vir sy baba sussie en baie opgewonde dat
hy hierdie Kerstyd ‘n maatjie kan hê.
 
Dankie aan Vleidam Guest Farm dat ons by hulle pragtige gasteplaas kon foto’s neem.
Gaan loer gerus na hulle akkommodasie – perfek vir ‘n wegbreek in die Swartland!
 
Geniet die voorsmakie van die fotosessie en maak seker jy “like” my Facebook-bladsy om
binnekort nog foto’s te sien!
Van_Zyl_Family_Vleidam_Guest_Farm_Koringberg_Moorreesburg_Anke_Photography -1
Van_Zyl_Family_Vleidam_Guest_Farm_Koringberg_Moorreesburg_Anke_Photography -2
Van_Zyl_Family_Vleidam_Guest_Farm_Koringberg_Moorreesburg_Anke_Photography -3
Van_Zyl_Family_Vleidam_Guest_Farm_Koringberg_Moorreesburg_Anke_Photography -4
Van_Zyl_Family_Vleidam_Guest_Farm_Koringberg_Moorreesburg_Anke_Photography -5
Van_Zyl_Family_Vleidam_Guest_Farm_Koringberg_Moorreesburg_Anke_Photography -6