Isabel | 7 daggies jonk

Isabel | 7 daggies jonk

♥ Your first breath took ours away ♥ Andre en Su-mari se eersteling is 8 daggies gelede gebore! Ontmoet vir klein Isabel. Te skattig vir woorde! Ek ken vir Su-mari al van kleuterskool dae af en wat ‘n voorreg was dit om hulle eerste baba te kon afneem! Isabel is...