Baba SJ was 2 maandjies oud toe hy sy eerste fotosessie gedoen het!
Dankie mamma Ilse en pappa Stanley dat ek julle twee spruite kon
afneem op Vanwyksdorp. Ek kan sommer sien ousus is baie lief vir haar
baba boetie en dat hulle groot maatjies gaan wees. Geniet die foto’s!