Schultz Gesin


♥ Families are like branches on a tree. We all grow in different directions, yet our roots remain as one ♥
 
Ma Sonja probeer al ‘n geruime tyd om die familie bymekaar te kry vir ‘n familiefotosessie. Toe Pa Werner
weer terug is in die land, het Sonja die geleentheid aangegryp en dadelik ‘n fotosessie by my geboek.
Dankie dat ek die spesiale oomblikke vir julle kon vasvang. Charlissa en Chandré julle is twee pragtige en
oulike dogters! Mag dit goeie herinneringe terug bring as julle man en pa weer weg werk en die verlange te
erg raak. Familie is kosbaar! Geniet die voorsmakie van hul fotosessie en maak seker jy “like” my
Facebook-bladsy om binnekort meer foto’s te sien.
Schultz Gesin (1) Schultz Gesin (1a) Schultz Gesin (2) Schultz Gesin (3) Schultz Gesin (4) Schultz Gesin (5) Schultz Gesin (6) Schultz Gesin (7) Schultz Gesin (8) Schultz Gesin (9) Schultz Gesin (10) Schultz Gesin (11) Schultz Gesin (12) Schultz Gesin (13) Schultz Gesin (14) Schultz Gesin (15) Schultz Gesin (16) Schultz Gesin (17) Schultz Gesin (19)