Schalk en Lana het in Junie 2017 verloof geraak en is baie opgewonde om in
Desember 2018 die knoop deur te haak! Ek sien so uit om julle groot dag vas
te vang op kamera. Julle is ‘n pragtige paartjie en ek weet sommer jul troue
gaan asemrowend wees. Geniet die voorsmakie van hul verlowingsfoto’s!