Milan het haar eerste verjaarsdag gevier op 18 Julie!
Baie geluk Leon en Celeste met julle baba se eerste verjaarsdag!
Hier is solank ‘n voorsmakie van haar partytjiefoto’s.
Milan het haar eerste verjaarsdag gevier op 18 Julie!
Baie geluk Leon en Celeste met julle baba se eerste verjaarsdag!
Hier is solank ‘n voorsmakie van haar partytjiefoto’s.
Weereens dankie vir die pragtige fotos!! Jy is deel van ons reis saam met Milan nog voor haar geboorte. Eers ons preggy shoot, haar newborn shoot en nou haar 1ste verjaarsdag! Baie baie dankie vir al jou geduld en die mooiste fotos!!