Mienke {baba} This entry was posted on October 24, 2016 Hierdie kleine Mienke lyfie was slegs ‘n paar daggies oud toe ons haar eerste fotosessie gedoen het! Kyk net hoe pragtig het die prinsessie gelyk. Geniet die foto’s