Meyer & Bi-Bi | Verloof

Meyer en Bi-Bi is verloof en beplan om in Oktober te trou! Ek ken vir Bi-Bi al ‘n hele paar jaar en

toe sy my kontak om hulle troufoto’s te neem, was ek bitter opgewonde! Ek kon nie wag om te sien

wie hierdie pragtige meisie se hart gesteel het nie! Hiedie beelskone, lang vrou met die langste

bene het van oor tot oor geglimlag toe ek hulle twee saam sien die oggend van die fotosessie.

Ek kon ook sien waarom! Meyer is perfek vir haar – ‘n ware gentleman! Jy kan sien die twee maak

mekaar gelukkig en hy dra haar op die hande. Perfek vir mekaar! Ek sien so uit na jul troudag!!

Geniet solank die voorsmakie van my eerste fotosessie vir 2018!

Bi-Bi_Meyer_Enagement_Shoot_Langebaan_Anke_Photography