Marieke & Jan-Paul | Matriekafskeid


Op 8 Augustus was Marieke en Jan-Paul oppad na Hoërskool Dirkie Uys se matriekafskeid en kyk net
hoe asemrowend mooi het hulle gelyk! Hoop julle het ‘n onvergeetlike aand gehad!
 Hier is solank ‘n voorsmakie van die foto’s.