Ek het in Desember 2015 vir Lindall en Stephanie die eerste keer ontmoet toe ek hulle swangerskapfotosessie
gedoen het. Meer as ‘n jaar later het ek weer die voorreg gehad om hulle voor my lens te hê, en dié keer kon
ek vir klein Isla ontmoet! En wat ‘n bondeltjie vreugde is sy nie! Geniet die voormsmakie van hulle foto’s!
Kliek HIER om hul swangerskapfotosessie te loer.