Liam {baba liefde}


Liam is gebore op 15 September 2016 en was so bietjie meer as 2 maande oud toe hy sy eerste fotosessie

gedoen het. En dit nogal op die strand! Hy was te oulik en dit lyk of hy dit vreeslik geniet het by die see.

Baie geluk Tertius en Elize met klein Liam wat tot julle lewens toegevoeg is. Mag hy vir julle baie vreugde en

liefde bring. Geniet hulle foto’s!

Vorster_Family_Photoshoot_Mosselbay Vorster_Family_Photoshoot_Mosselbay Vorster_Family_Photoshoot_Mosselbay Vorster_Family_Photoshoot_Mosselbay Vorster_Family_Photoshoot_Mosselbay (5) Vorster_Family_Photoshoot_Mosselbay (6) Vorster_Family_Photoshoot_Mosselbay (7) Vorster_Family_Photoshoot_Mosselbay (8) Vorster_Family_Photoshoot_Mosselbay (9) Vorster_Family_Photoshoot_Mosselbay (10) Vorster_Family_Photoshoot_Mosselbay (11) Vorster_Family_Photoshoot_Mosselbay (12) Vorster_Family_Photoshoot_Mosselbay (13) Vorster_Family_Photoshoot_Mosselbay (14) Vorster_Family_Photoshoot_Mosselbay (15) Vorster_Family_Photoshoot_Mosselbay (16) Vorster_Family_Photoshoot_Mosselbay (17) Vorster_Family_Photoshoot_Mosselbay (18) Vorster_Family_Photoshoot_Mosselbay (19) Vorster_Family_Photoshoot_Mosselbay (20) Vorster_Family_Photoshoot_Mosselbay (21)