George en Lizahn se eersteling is hier en kyk net hoe pragtig is klein Leah!
Soetste dogtertjie ♥ Sy was ‘n engel met haar eerste fotosessie. Dankie
George en Lizahn dat ek jul prinsessie voor my lens kon hê. Geniet die
foto’s van Leah se eerste fotosessie!
♥
Kliek hier om hulle swangerskapfotosessie te sien.