Lamprecht Gesin


Die Lamprecht gesin het weer ‘n draai voor my lense gemaak en ek kon die nuutste toevoeging tot

die gesin ontmoet! Sussie Anja! Marisa en Emile, julle is geseënd met twee pragtige dogtertjies! Mag

hulle baie glimlagte, drukkies, soentjies en liefde vir julle bring. Ek is seker Mienke en Anja gaan beste

maatjies wees! Met Paasfees om die draai, het ek gedink die Paashaas-tema sal goed pas by die twee

dogtertjies. Mienke het omtrent die eiers en die hasies geniet!! Geniet die voorsmakie van hul foto’s!

Venue: La Pension Guesthouse

Lamprecht_Family_Shoot_Oudtshoorn_Anke_Photography Lamprecht_Family_Shoot_Oudtshoorn_Anke_Photography Lamprecht_Family_Shoot_Oudtshoorn_Anke_Photography Lamprecht_Family_Shoot_Oudtshoorn_Anke_Photography Lamprecht_Family_Shoot_Oudtshoorn_Anke_Photography Lamprecht_Family_Shoot_Oudtshoorn_Anke_Photography Lamprecht_Family_Shoot_Oudtshoorn_Anke_Photography Lamprecht_Family_Shoot_Oudtshoorn_Anke_Photography Lamprecht_Family_Shoot_Oudtshoorn_Anke_Photography Lamprecht_Family_Shoot_Oudtshoorn_Anke_Photography Lamprecht_Family_Shoot_Oudtshoorn_Anke_Photography Lamprecht_Family_Shoot_Oudtshoorn_Anke_Photography Lamprecht_Family_Shoot_Oudtshoorn_Anke_Photography Lamprecht_Family_Shoot_Oudtshoorn_Anke_Photography Lamprecht_Family_Shoot_Oudtshoorn_Anke_Photography Lamprecht_Family_Shoot_Oudtshoorn_Anke_Photography Lamprecht_Family_Shoot_Oudtshoorn_Anke_Photography Lamprecht_Family_Shoot_Oudtshoorn_Anke_Photography Lamprecht_Family_Shoot_Oudtshoorn_Anke_Photography Lamprecht_Family_Shoot_Oudtshoorn_Anke_Photography