{Karookinders}


Alhoewel dit lekker is om tyd saam met jou wederhelf, kollegas en kennisse deur te bring, is dit belangrik om te onthou dat elke

vrou nou en dan ‘n goeie girls-weekend nodig het – maak nie saak op watter ouderdom nie! Dit hoef nie fancy of uitspattig te

wees nie. Net ‘n paar dae weg van die alledaagse; saam met vroue wat jy vertrou. Om net weer te ontspan en jouself

te wees saam met mense wat jy liefhet!

Hierdie pragtige vroue is wyd versprei oor die Wes-Kaap en sien mekaar hopeloos te min na hulle sin. Daarom het hulle

besluit om ‘n naweek in Oudtshoorn by Janine te kom kuier. Dit was so lekker om hierdie groepie vroue voor my lens te hê!

What you see is what you get – dit is waarvan ek die meeste van hulle hou. Sonder pretensie. Oop en eerlik. Anneke met

haar snaakse sê-goed het my laat skaterlag! En Janine het so ‘n spesiale plekkie in my hart. Ek kan nie eers meer tel

hoeveel keer ek vir haar en haar dogter, Danielle, voor my lens gehad het nie. Dankie vir jou getroue ondersteuning en

dat jy nog altyd in my en my droom geglo het. Julle mense is so spesiaal!

Geniet die fotosessie in die Klein Karoo.

“She is clothed with strength and dignity,

and she laughs without fear of the future”

Familiefotosessie_Oudtshoorn-1 Familiefotosessie_Oudtshoorn-2 Familiefotosessie_Oudtshoorn-3 Familiefotosessie_Oudtshoorn-3a Familiefotosessie_Oudtshoorn-4 Familiefotosessie_Oudtshoorn-4a Familiefotosessie_Oudtshoorn-5 Familiefotosessie_Oudtshoorn-6 Familiefotosessie_Oudtshoorn-7 Familiefotosessie_Oudtshoorn-7a Familiefotosessie_Oudtshoorn-8Family_Shoot_Oudtshoorn Family_Shoot_Oudtshoorn (11) Family_Shoot_Oudtshoorn (13) Family_Shoot_Oudtshoorn (19) Family_Shoot_Oudtshoorn (20) Family_Shoot_Oudtshoorn (25) Family_Shoot_Oudtshoorn (26) Family_Shoot_Oudtshoorn (35) Family_Shoot_Oudtshoorn (36) Family_Shoot_Oudtshoorn (42) Family_Shoot_Oudtshoorn (52) Family_Shoot_Oudtshoorn (53) Family_Shoot_Oudtshoorn (57) Family_Shoot_Oudtshoorn (61) Family_Shoot_Oudtshoorn (62) Family_Shoot_Oudtshoorn (66) Family_Shoot_Oudtshoorn (67) Family_Shoot_Oudtshoorn (68) Family_Shoot_Oudtshoorn (68a) Family_Shoot_Oudtshoorn (69) Family_Shoot_Oudtshoorn (75) Family_Shoot_Oudtshoorn (77) Family_Shoot_Oudtshoorn (79) Family_Shoot_Oudtshoorn (80) Family_Shoot_Oudtshoorn (86) Family_Shoot_Oudtshoorn (87) Family_Shoot_Oudtshoorn (94) Family_Shoot_Oudtshoorn (95) Family_Shoot_Oudtshoorn (96) Family_Shoot_Oudtshoorn (100) Family_Shoot_Oudtshoorn (101) Family_Shoot_Oudtshoorn (108) Family_Shoot_Oudtshoorn (115) Family_Shoot_Oudtshoorn (125) Family_Shoot_Oudtshoorn Family_Shoot_Oudtshoorn (139) Family_Shoot_Oudtshoorn (140) Family_Shoot_Oudtshoorn Family_Shoot_Oudtshoorn (147) Family_Shoot_Oudtshoorn (148) Family_Shoot_Oudtshoorn (153) Family_Shoot_Oudtshoorn (160) Family_Shoot_Oudtshoorn (161) Family_Shoot_Oudtshoorn (165) Family_Shoot_Oudtshoorn (166) Family_Shoot_Oudtshoorn (167) Family_Shoot_Oudtshoorn (170)