Karlien & Tim {verloof}


Karlien en Tim het einde verlede jaar verloof geraak en besluit om die 1ste Mei te trou.

Hulle is so gelukkig en pragtig saam! Mens kan sommer maklik sien hoe straal die twee en dat hulle nie meer kan wag om te trou nie!

Die heel eerste bos blomme wat Tim vir Karlien gegee het, het klomp Ferrero Roger sjokolades tussen in gehad.

Daarom het hulle dit goed gedink om een van hierdie ongelooflike lekker soetgoed in die verlowingsfoto’s in te bring – dis deel van hulle liefdesverhaal!

Ons het die foto’s by die pragtige Karusa buite Oudtshoorn geneem.

Hier is solank ‘n voorsmakie – loer gereeld op die webtuiste vir meer foto’s binnekort!

Karlien & Tim - engagement photoshoot Karlien & Tim - engagement photoshoot Karlien & Tim - engagement photoshootKarlien & Tim Engagement PhotoshootKarlien & Tim Engagement PhotoshootKarlien & Tim Engagement PhotoshootKarlien & Tim Engagement PhotoshootKarlien & Tim Engagement PhotoshootKarlien & Tim Engagement Photoshoot Karlien & Tim - engagement photoshoot Karlien & Tim - engagement photoshoot Karlien & Tim - engagement photoshoot Karlien & Tim - engagement photoshoot Karlien & Tim - engagement photoshoot Karlien & Tim - engagement photoshoot Karlien & Tim Engagement Photoshoot - Anke PhotographyKarlien & Tim Engagement Photoshoot - Anke PhotographyKarlien & Tim Engagement Photoshoot - Anke PhotographyKarlien & Tim Engagement Photoshoot - Anke PhotographyKarlien & Tim Engagement Photoshoot - Anke PhotographyKarlien & Tim Engagement Photoshoot - Anke PhotographyKarlien & Tim Engagement Photoshoot - Anke PhotographyKarlien & Tim Engagement Photoshoot - Anke PhotographyKarlien & Tim Engagement Photoshoot - Anke PhotographyKarlien & Tim Engagement Photoshoot - Anke PhotographyKarlien & Tim Engagement Photoshoot - Anke PhotographyKarlien & Tim Engagement Photoshoot - Anke PhotographyKarlien & Tim Engagement Photoshoot - Anke PhotographyKarlien & Tim Engagement Photoshoot - Anke Photography